
Afrikaans of Engels? 'n Vinnige opname
Updated: May 18
Ons rig graag 'n versoek aan ons Afrikaanssprekende lede om aan te dui of u graag meer kommunikasie in Afrikaans wil hê. Tans is die jaarverslae en kwartaallikse nuusbriewe wat per epos gestuur word, slegs in Engels.
Die Belastingbetalersvereniging kan genoemde verslae maklik vertaal indien u dit sou verkies. Hieronder is 'n kort vorm wat u binne sekondes kan voltooi.
Laat gerus van u hoor! Ons sal dit baie waardeer.
